My eerste bak-en-proe boek

My eerste bak-en-proe boek is ‘n beginners kook book met ‘n verfrissende nuwe aanbieding! Al die eetgood is doomaklik om voor te berei, en waneer dit met kraakvars, natuurlike bestanddele gemaak word, verskaf dit gebalanseerde etes.

Om kinders sommer van kleinaf te leer om gesonde etes voor te berei, moet daar net natuurlike produkte soos vesel, sonneblomolie, volkoringmeel, bruin rys en bruinsuiker in plaas van verfynde produkte gebruik gemaak word.

Sommige resepte is so eenvouding dat kinders van 5 en 6 jaar oud dit kan voorbrei, maar is ook ander resepte wat geskik is vir kinders van enige ouderdom. Ma sal heelwaarskynlik die boek soms leen, en veral Pa sal dit nuttig vind vir daardie heerlike verrassinkie wat hy vor Ma se verjaarsdag beplan!

My eerste bak-en-proe boek was published by HAUM Publishers in?Pretoria as a large format 72-page soft-cover edition in 1985.

The book is out of print.